LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Inke

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Inke, my skat
Hoe kan ek dankbaarheid wys
Dat my en jou pad
Tussen berge kon kruis
Inke, God se Gees
Glimlag deur jou
Ons saamwees
Voel of Hy ons vashou
En ek hou van hoe jou oë lyk
Wanneer jy na my of die wêreld om jou kyk
En ek hou van hoe jy jou woorde gebruik
En as jy my baadjie aantrek hoe lekker jy dit laat ruik
So kom bietjie hier
Kan ek jou vashou
Net 'n oomblik
Voor jy gaan
Net 'n oomblik
Terwyl ons kyk na die maan
Inke, nog iets van jou
Jy't die mooiste hande
Jy's net die vroulikste vrou
Met oneindige waarde
Inke, jy moet weet
Ek is so lief vir jou
En die lewe is net so lekker saam met jou
En ek hou van hoe jou oë lyk
Wanneer jy na my of die wêreld om jou kyk
En ek hou van hoe jy jou woorde gebruik
En as jy my baadjie aantrek hoe lekker jy dit laat ruik
So kom bietjie hier
Kan ek met jou trou
Net 'n oomblik
Voor ons gaan
Die mooiste oomblik
Terwyl ons kyk na die maan

WRITERS

Konstand Spies

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other