Op Mooifontein groei die bitter alwyn
Die Kaap en Kambroo die droë Karoo
Kom sing saam vanaand, speel saam vanaand
Waar ghannabos groei en die aandblomme bloei
Stofduiwels draai en die windpomp lawaai
Die soetdoring geur by die boegoedam meer