LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Staan by Jou

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek sien daai kyk in jou oê
En ek ken daai mens
Ons stoor 'n paar geheime
Jy weet waarin ek glo
Ek weet hoe om jou te laat lag
Soms saggies sal jy huil
Maar weet jy my lief
Ek staan by jou
By jou
Ek staan by jou
So waantoe gaan jy
As die moed jou verlaat
Die storm wat jou hart lei
Spoel oor jou gedagtes
Maar glo jy my as ek sê ek's lief vir jou
Hoor jy my as ek sê ek staan by jou

By jou
Ek staan by jou

Kom ons sluk ons trane saam
Die lewe maak net wat hy wil
En voor jy weet is als verby, moenie dink nie
Ek weet jy sal weer lag
En die here weet ek sal weer huil
Maar vir nou kan môre wag

Ek staan by jou

PUBLISHERS

Lyrics © TUNECORE INC, TuneCore Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other