LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Brief vir Jou

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Vertel my wie jy rerig is
Stel my demone gerus
Want die angs vang nou op met my
Ek weet dis iets wat jy ook kry

Die prentjie verf met my guitar
Ek hoor jou stem in elke snaar
Voel die woorde nie gesê
Sing dit nou of laat dit lê

Ek skryf my hart neer in swart en wit swart en wit
My liefde meter is uitgepit uitgepit
Ek wil net hê jy moet langs my sit langs my sit
Op jou geel bank hoe klink dit hoe klink dit

Ek skryf 'n Brief vir jou
Gaan nooit weer jou hand vas hou
Elke aand voel so blou
Die here weet ek rou

Dis oulik as jy met my veg
Jy weet dis net ek wat jou terg
Dis 'n ou dans wat ons doen
Kom net hier gee my 'n soen

Leen my hemp dit ruik soos jy
Ek weet ek gaan dit nooit terug kry
Ek vier daai week soos nuwejaar
Die spook van ons hy bly net daar

Ek skryf my hart neer in swart en wit swart en wit
My liefde meter is uitgepit uitgepit
Ek wil net hê jy moet langs my sit langs my sit
Op jou geel bank hoe klink dit hoe klink dit

Ek skryf 'n Brief vir jou
Gaan nooit weer jou hand vas hou
Elke aand voel so blou
Die here weet ek rou

Liewe jou naam
Gaan jy dit lees
Onder een maan
Liew jou naam
Gaan een son sien
Hoe jy dit ervaar
Hey

Ek skryf my hart neer in swart en wit swart en wit
Jy lees my hart

Ek skryf 'n Brief vir jou
Gaan nooit weer jou hand vas hou
Elke aand voel so blou
Die here weet ek rou

Ek skryf 'n Brief vir jou
Gaan nooit weer jou hand vas hou
Elke aand voel so blou
Die here weet ek rou

WRITERS

Liam Bosman

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use