Ek onthou ons skool dae ons was jonk en verlief verlief op mekaar
Ons het planne gehad oor hoe ons saam sal oud word
Nou's jy bietjie ouer jy is mooier vir my die tyd gaan so gou so gou verby
Wens ek kon 'n oomblik verander in 'n leeftyd
Vat my terug na die begin
En wys weer wat liefde is
Onthou jy onthou jy hoe dit voel?
Jare van nou sal ek bly by jou
Aan jou sy waar jy my styf vas hou
En stories vertel oor die dae toe ons nog jonk was
Ek sal my hare vleg jy moet dalk brille dra
Ons sal nog lief wees baie lief vir mekaar
Lag en gesels oor die dae toe ons nog jonk was
Vat my terug na die begin
En wys weer wat liefde is
Onthou jy onthou jy hoe dit voel?
Jy's die lewe hier binne my
Die een by wie ek my asem kry
En my lewe my liefde my hart behoort net aan jou
Vat my terug na die begin
En wys weer wat liefde is
Onthou jy onthou jy hoe dit voel?
WRITERS
DANIEL SIMMONS, NATHAN PEREZ, JOHN MAULTSBY, BRANDON GREEN
PUBLISHERS
Lyrics © Universal Music Publishing Group, Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.