LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Bly Staan

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Jy voel soos 'n dromer wat jouself nog moet vind
Jy waai soos die blare in 'n warrelwind
Alleen en eensaam moet jy bly staan
Maar jy kan my vra ek sal jou dra

Soos die lewe jou draai
Maak jou voete lawaai
Ek is hier reg langs jou
Jy kan my maar vertrou

Op jou knieë kyk na bo
Jy moet aanhou bly glo
As jy val staan weer op
Skud jou af lig jou kop en bly staan
Jy moet staan

Jy lewe 'n storie waar jy die einde moet raai
So bou aan jou toekoms en vergeet die lawaai (Vergeet die lawaai)
Gryp na elke geleentheid voor jy dit verloor
En glo in jou droom glo in jou droom

Soos die lewe jou draai
Maak jou voete lawaai
Ek is hier reg langs jou
Jy kan my maar vertrou

Op jou knieë kyk na bo
Jy moet aanhou bly glo
As jy val staan weer op
Skud jou af lig jou kop en bly staan (Bly net staan)
Bly net staan (Bly net staan)

Jy moet staan en staan vas
Jy sal ander verras
Jy moet glo in jou droom
Ek stap langs jou tot bo

Soos die lewe jou draai
Maak jou voete lawaai
Ek is hier reg langs jou
Jy kan my maar vertrou

Op jou knieë kyk na bo
Jy moet aanhou bly glo
As jy val staan weer op
Skud jou af lig jou kop

Soos die lewe jou draai
Maak jou voete lawaai
Ek is hier reg langs jou
Jy kan my maar vertrou

Op jou knieë kyk na bo
Jy moet aanhou bly glo
As jy val staan weer op
Skud jou af lig jou kop en bly staan (Bly net staan)

Bly net staan (Bly net staan)
Jy moet staan (Bly net staan)
As jy val staan weer op
Skud jou af lig jou kop en jy staan

WRITERS

LIZA BRONNER, ERIC BLAIR DALY, DAN EARNEST ORTON

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group, Peermusic Publishing, Reservoir Media Management, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other