Wat sal ons skei van die liefde van Jesus?
Wat sal ons skei van Hom?
Daar kom ‘n dag van benoudheid en droefheid

Daar kom ‘n dag wat ek voor die troon moet staan
En die Regter my sal oordeel
Wat sal my keer of wat sal my laat ingaan
In die goudstad van prag en praal?
Verkeerde keuses, kwalifikasies is min om in te gaan
Wat sal my laat ingaan, net gewas, gereining deur Sy bloed
Wat sal ons skei van die liefde van Jesus?
Wat sal ons skei van Hom?
Daar kom ‘n dag van benoudheid en droefheid
Wat sal ons skei van Hom?
Wat sal ons skei van die liefde van Jesus?
Wat sal ons skei van Hom?
Daar kom ‘n dag van benoudheid en droefheid
Wat sal ons skei van Hom?
Die prys is reeds betaal as jy net kan aanvaar
My vriend dit is alreeds vir jou gedoen
Wat sal jou keer, wat sal jou laat ingaan?
Jou paspoort is Jesus' bloed
Wat sal ons skei van die liefde van Jesus? (Wat sal ons skei?)
Wat sal ons skei van Hom? (Daar kom 'n dag)
Daar kom ‘n dag van benoudheid en droefheid (Wat sal ons skei)
Wat sal ons skei van Hom? (Ja wat sal ons skei?)