LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Anders

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Soms is dit reg, soms so verkeerd
Ek kan onthou, jy bly vergeet
Liefde is kwaad, liefde is wreed
Spyt kom te laat, maar nou’s ek gereed

Praat mense praat dis beswaar oor hoe dit lyk
Kla mense kla bevra maar hou aan kyk

Kom ons wees anders saam
Gemaak om uit te staan
Dis wie ons is

Gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam
Wie gee om wie verstaan?
Dis wie ons is

Gemaak om uit te staan
Anders
Anders
Anders
Anders

Dink jy ek’s reg, dink jy ek’s weird?
Dalk moet ek veg, of moed opgee
Liefde is kwaad, liefde is wreed
Spyt kom te laat, soos net jy sal weet

Praat mense praat dis beswaar oor hoe dit lyk
Kla mense kla bevra maar hou aan kyk

Kom ons wees anders saam
Gemaak om uit te staan
Dis wie ons is

Gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam
Wie gee om wie verstaan?
Dis wie ons is

Gemaak om uit te staan
Anders
Anders
Anders
Anders

Kom ons wees anders saam
Gemaak om uit te staan
Dis wie ons is (Anders)

Gemaak om uit te staan
Kom ons wees anders saam
Wie gee om wie verstaan?
Dis wie ons is (Anders)

Gemaak om uit te staan
Wees anders saam

Gemaak om uit te staan (Anders)

Kom ons wees anders saam
Gemaak om uit te staan
Anders

WRITERS

EWALD JANSE VAN RENSBURG, ROUXAN CLOETE, RUDOLPH WILLEMSE

PUBLISHERS

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other