Soos konfetti oor die vloer
Maar ek vang elke flenter
Elke truuk wat jy probeer
Jy's 'n storie wat ek klaar ken
Jy vertel my hoe jy speel
Maar jou oë's die waarheid
Elke truuk wat jy probeer
Jy's 'n storie wat ek klaar ken
Jy vertel my hoe jy speel
Laat ek dit herprogrammeer
Onthou: jy't my dit geleer
Elke truuk wat jy probeer
Jy's 'n storie wat ek klaar ken
Jy vertel my hoe jy speel