LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Tussen Lakens

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
O-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o-o
Jy los jou skoene
By my deur se mat
Stille glimlag
Jy weet presies wat jy vat
Stad se ligte
Val teen my muur
Maar in my kamer
Raak alles net te duur
Maak my joune
Tussen lakens
Tussen drome
Skuif Al die vrae
Tot more, tot later
Tot nooit
Maak my joune
Laat my gly teen jou name
Heeltemal wakker
En steeds verloor
Ek my mooie ohh
Jou hand op my rug
Brand bly
Sagte sig, fluister in my nek
En skielik is ek weg
Tyd houop tel
As jy my weer vind
Hier in die donker
Word ek jou gunsteling
Sonde kind
Oh
Maak my joune
Tussen lakens
Tussen drome
Skuif al die vrae
Tot more, tot later
Tot nooit
Maak my joune
Laat my gly teen jou name
Heeltemal wakker
En steeds verloor
Ek my mooie hart
Stoom deur die ruit
Jou asem breek
My kuite
Hou my vas
Hou my vas
Tot my hartslag stil
Gaan skryn
Nog 'n keer
Nog' n nag
Laat die wereld net verdwyn
Maak my joune
Tussen lakkens
Tussen drome
Skuif al die grense
Tot verder as more se rooi
Maak my joune
Laat my gly teen jou name
Heeltemal wakker
En steeds verloor
Ek mooi oh
Maak my joune

WRITERS

Juanita Prinsloo

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

None