LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Wals Van Die Seer

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek sien jou saans op die dansbaan
Soms lyk jy eensaam
En soms as jy glimlag
Dan sien ek ‘n traan

Weet jy soms loop gedagtes
Die ou kronkelpad
Oor die vlaktes en berge
Is waar dit my vat

Maar die wals van herinnering
Is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart
En bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde
Die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer
Die wals van die seer

Onthou jy hoe’t ons twee
Gedroom langs die water
Die wilgers se takke
Was kleintyd ons huis
Maar nou is ons groot ja
En als het verander
Ons dans nou die wals van onthou

Maar die wals van herinnering
Is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart
En bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde
Die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer
Die wals van die seer

En dis een twee drie, een twee drie
Laat ons nooit terug kyk nie
Hou my styf vas
As ons sweef oor die vloer

Een twee drie, een twee drie
Moenie ooit weggaan nie
Ek weet nou verseker
Ek het jou lief

Maar die wals van herinnering
Is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart
En bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde
Die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer
Die wals van die seer

Maar die wals van herinnering
Is die wals van die lewe
Dit troos weer die hart
En bring ou drome weer terug
Ek onthou nog jou woorde
Die mooiste akoorde
Vanaand dans ons weer
Die wals van die seer

Vanaand dans ons weer
Die wals van die seer

WRITERS

Jurie Els

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist