Schoemanskloof, Watervalboven
Klim in en ry die is ons tyd
Waar die vlamme die donker lek
Waar die doringboom se take kerk
Bietjie bos, bietjie vrede
Bietjie mens wees en lewe
Bietjie leef, bietjie alles net los
Middel winter sterre flikker
Kom lê hier langs my gee net tyd
Een vir een skiet sterre los
Waar die vlamme die donker lek
Waar die doringboom se take kerk
Bietjie bos, bietjie vrede
Bietjie mens wees en lewe
Bietjie leef, bietjie alles net los
Vlamme brand, kaalvoet in sand
Krieke kriek Bietjiebos se lied
Vlamme brand, kaalvoet in sand
Krieke kriek Bietjiebos se lied
Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand (Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand)
Bietjie bos, bietjie vrede
Bietjie mens wees en lewe
Bietjie leef, bietjie alles net los
Kom siel, kom hart (Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand)
Kom siel, kom hart (Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand)
Bietjiebos brand (Bietjiebos brand, Bietjiebos brand, Bietjiebos brand)