Die park staan gepak, Boeta Baardman proef sy luck
Dis net bosveld lyfies wat kamp opslaan
En kyk wat kom daar aan dis Oom Piet se karavaan
Nog bosveld lyfies sy twee dogters is saam
O kyk hoe mooi, o kyk hoe fraai
Jonk en gevaarlik, bosveld taai
O kyk hoe kaal, o kyk hoe snak
Die manne na hul asems as die tweeling uitpak
Bosveld vakansie, o die sonnetjie brand en die bome maak skadu
Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen
Bosveld vakansie, o net lyfies waar jy kyk
Bosveld vakansie, Boet haal jou sonbril uit
Dis ‘n warm somers dag, Oom Piet se dogters vat die pad
Swembad toe want daai lyfies moet nat
Die swembad loop oor, ek het my hoed verloor
Dis net bosveld lyfies, water en kloor
O kyk hoe mooi, o kyk hoe fraai
Jonk en gevaarlik, bosveld taai
O kyk hoe kaal, o kyk hoe snak
Die manne na hul asems as die tweeling water toe mik
Bosveld vakansie, o die sonnetjie brand en die bome maak skadu
Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen
Bosveld vakansie, o net lyfies waar jy kyk
Bosveld vakansie, Boet haal jou sonbril uit
Ogies toe, ogies kyk, Boet haal jou sonbril uit
Ogies loer, ogies kyk, Boet haal jou sonbril uit
En Boeta vergeet sy sonbril maar hy hou net aan met loer
En Oom Piet sê dis genoeg, hy stap oor om hom te
O kyk hoe huil, o kyk hoe snik
Boeta onder water as Oom Piet hom warm tik
Bosveld vakansie, o die sonnetjie brand en die bome maak skadu
Bosveld vakansie, roomys en wartlemoen
Bosveld vakansie, o net lyfies waar jy kyk
Bosveld vakansie, Boet haal jou sonbril uit
Boetahaal jou sonbril uit