LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Feesvierjare

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As ek Saterdag vroeg middag op my stoep sit
Dan wonder ek waar is die tyd dan heen?
En ek onthou die goue jare in die 90's
Middel 2007 rugby koors

En ek dink terug aan skemer aande
Kampvuur en musiek
Braai en feesvierjare
Pienaar, Blade en Steve

Ek drink terug aan al die helde
Die met toks, die met kitaar
Daar was liefde, daar was lied
Daar was lewe en Theuns was nog hier

Ons bring dit terug
Die feesvier jare
Ons bring dit terug
Die samesyn, die skare

Ons roep die mense, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mensmaak
Kom ons beleef, kom ons beleef nog ‘n feesvierjaar

Ons sou opstaan opgewonde vir die opslaan
Stalletjies vir ‘n hoor toets een, twee, drie
Ek onthou Drie pikkewyne, Waar lê jy vanaand?
Liefling, De La Rey, Soos Bloed, Hak Hom Blokkies

En ek dink terug aan skemer aande
Kampvuur en musiek
Daar was lewe daar was gees, daar was rugby, dit was fees

Ons bring dit terug
Die feesvier jare
Ons bring dit terug
ie samesyn, die skare

Ons roep die mense, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mensmaak
Kom ons beleef, kom ons beleef nog ‘n feesvierjaar

Ok for real kon ek self nie rugby speel maar ek het saam gesing by elke braai, en ek het saam gejuig na elke try, ek tel ook nou en dan my pa in my levi’s ninety five

Het jaar na jaar in bussies rond gereis, op airports babbelas gesit, kitaar toe gesing, vreugde na die mens gebring en nou sê mense rugby is gevrek

Dis mense wat die vure maak en mense laat dit lekker brand, so pak die koeler bring die stoel, kom laat ons lekker voel

Rugby is mense, ons is fees, skares pomp ons goud en groen
Asem op, mik palle toe, Joost se pas, skop hom oor, 20/20 wie lê voor, in die oor, alles oor, bring jou hart, gee jou als, touch, pause, hak, sorry, ja

Ons bring dit terug
Die feesvier jare
Ons bring dit terug
Die samesyn, die skare

Ons roep die mense, ons lag weer saam
Ons luister na die stories wat ons mensmaak
Kom ons beleef, kom ons beleef nog ‘n feesvierjaar
Kom ons beleef, kom ons beleef nog ‘n feesvierjaar

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other