Vir die droogte en die mens
Agterpaaie om staan daar ‘n sinkdam in die son
Daar is RSG en ‘n ou windpomp
Fluister saggies sonder sorge, oorgegee in ons
Die plaasdam roep, die water is genoeg
Kyk hoe vining sak die son
Agterpaaie om staan daar ‘n sinkdam in die son
Daar is RSG en ‘n ou windpomp
Fluister saggies sonder sorge, oorgegee in ons
Die plaasdam roep, die water is genoeg
Die plaasdam roep, die maanlig skadu genoeg
As die donker kom sal ons veilig voel
Die Melkweg verlig, die sterre skyn en verskyf
Ek kyk op na bo en sien hoe die sterre dit skryf