LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Rampartytjie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Daar het vandag iets gebeur wat jy net wil vergeet maar dis waar
Nou veilig tuis maar jou kop is so seer babbelas
Jy het wakker geword met ‘n sak oor jou kop, hier teen tien-uur die oggend skree almal down nog ‘n dop

Bel vir Frikkie, bel vir Jan, gooi nog hout op as jy kan
Danie’s op ‘n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots, drink rof, ons hou ‘n rampartytjie in die son

Sy sal nie weet nie, niemand sal haar sê nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie o weer
Ons hou ‘n rampartytjie in die son
Ons hou ‘n rampartytjie in die son

Teen kwart voor twee het dit ge-eskuleer o wee
Sy het opgedaag met haar tricks in ‘n sak ag nee
Ons het gestaan en gestaar, gewonder wat gaan aan en voor ons ons kon kry het sy daai slang los gelaat

Bel vir Frikkie, bel vir Jan, gooi nog hout op as jy kan
Danie’s op ‘n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots, drink rof, ons hou ‘n rampartytjie in die son

Sy sal nie weet nie, niemand sal haar sê nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie o wee
Ons hou ‘n rampartytjie in die son
Ons hou ‘n rampartytjie in die son

Sukkel om te vergeet maar jou kop is so seer babbelas
Nou’s daar ‘n klop aan jou deur

Bel vir Frikkie, bel vir Jan, gooi nog hout op as jy kan
Danie’s op ‘n mission maak nog geld bymekaar
Die toppies praat sport en die jonges gooi shots, drink rof, ons hou ‘n rampartytjie in die son

Sy sal nie weet nie, niemand sal haar sê nie
Hier het niks gebeur nie, niks wat ek van weet nie o wee
Ons hou ‘n rampartytjie in die son
Ons hou ‘n rampartytjie in die son

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other