Groen vars gras, alleen hier staan ek
Heilig stil ons bymekaar kom plek
Die trom en trompet het dit lank laas gehoor
‘n Klank uit die hemel, ‘n engle koor
Ek weet hul staan hier tussen ons
Sal ons kinders groot maak
Soos wat jy goed sou dink
En as ons daar kom sal ons instap, jou en almal daar vind
En daar sal legendes sing, hoop weerklink
Vrolik sal ons instap jou en almal daar vind

‘n Leeftyd vol trots, klein kinders en nog
Ek weet jy sal kyk ek sien jou glimlag skyn
Jou lig sal ons dra, jou woorde laat hoor