Ek het ‘n trekker hy ry baie lekker maar dit is nie my trots
In die kas is daar ‘n ding wat geluk sal bring dis al wat ek kort
Ek het ‘n ding wat my laat sing ja ek kan hom nie los
Dit maak girls wakker en my meer dapper dis al wat ek kort
Dit werk op die plaas, dit werk in die dorp
Dit laat my elke dag soos Superman voel
Dit werk in die son, dit werk laat aand
Two-tone is tops, bring jou vellies pak weg die crocs
Two-tone is tops, dit weet ons almal mos
Two-tone is tops, two-tone is baas
Ek het ‘n ding wat die Engelse laat spring, ja die khakies het dit wrong
Want ‘n een kleur hemp met ‘n broek wat oorheen stem laat jou lyk soos ‘n koelom
Ek het ‘n trekker hy ry baie lekker, ek is trots op hom
Solank ek ‘n hemp met two-tones het kan die wêreld maar kom
Dit werk op die plaas, dit werk in die dorp
Dit laat my elke dag soos Superman voel
Dit werk in die son, dit werk laat aand
Two-tone is tops, bring jou vellies pak weg die crocs
Two-tone is tops, dit weet ons almal mos
Two-tone is tops, two-tone is baas
Superman het ‘n telefoon hok, my bakkie sou naby stop
Daar is ‘n skoon hemp in mooi opgevou, altyd reg vir dit wat kom
Slegs two-tone, slegs kort mou, die spiere moet mooi pop
En as die dinge spat is hy klaar aan, die manne lê al op die grond
Hierdie mooi skoon hemp kan nooit vuil word
Want two-tone is ou man se kos
Two-tone is tops, bring jou vellies pak weg die crocs
Two-tone is tops, maar dit weet ons almal mos
Two-tone is tops, two-tone is baas
Two-tone is tops, bring die vellies pak weg die crocs
Two-tone is tops, dit weet ons almal mos
Two-tone is tops, two-tone is baas