LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Klippe

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
As klippe jou laat sink
En skadus jou oorval
En storms jou wil breek

Luister as die wind
Jou rond en bont wil waai
En houe op jou reën

Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer, hou vas aan die see
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die see
More koop ons blydskap daarmee
Koop ons blydskap daarmee

As vriende jou verlaat
Net tasse pak en vlug
En jou hier agter los

As nagte donker raak
En glimlagte verdwyn
En jou hart nie meer wil klop, hou vas 'n bietjie langer

Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer hou vas aan die see
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die see
More koop ons blydskap daarmee

As klippe jou laat sink
En skadus jou oorval
En storms jou wil breek

Hou vas aan die klippe
Wat versamel deur die weer, hou vas aan die see
Hou vas aan die klippe
Hou vas, hou vas aan die see
More koop ons blydskap daaarmee
More koop ons blydskap daarmee

PUBLISHERS

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other