Gee my kans om myself te vind
Was byna deur 'n droom verslind
Bedink de laaste moontlikheid
Beloftes van 'n koningkryk
Die wantroue hou my gevange
Die wantroue hou my gevange
Laat my dans, dis my begeerte
Breek die boeie, laat my vry
Laat my dans en dans in vrede
Kom nader, wys die siel van jou
Selfs skande, wil dit als aanskou
Ontspan jou hou, jou hou op my
En breek die boeie laat my vry
Kom dans die aand ver- aand verby
Die wantroue hou my gevange
Die wantroue hou my gevange
Laat my dans, dis my begeerte
Breek die boeie, laat my vry
Laat my dans en dans in vrede