Jou voete raak mos nooit meer sat
Dis tyd om net lekker te wees
Ek kyk hoe daardie mini pas
Vanaand vat ek jou huis toe
En dan sal ek jou wys hoe
Dans deur stukkende mure (Jy maak dit lekker)
Jy maak dat ek lekker kry
Jy maak dat ek lekker kry
Ruk en skud op die vloere
Ons sokkie soos die voete van al die boere
Jy maak dat ek lekker kry
Jy maak dat ek lekker kry
Jy's lekker kom ek vat jou saam
So kom aan man ek wys jou hoe
Sal jou mos nou nie uit kan los