LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Daddy Se Girl

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek kyk terug na toe ek kleiner was
My klein handjie het in joune gepas
Die wêreld om my, kon my dalk breek
Maar jy het my te goed weggesteek

Kry jou Sondag Pa, het jou lanklaas gesien
Ek stick jou vir 'n breakfast, of 'n movie miskien, ja

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil

In my tienerjare het ons twee gebots
Maar tog was Pa se oë altyd vol trots
Jy't geweet dat ek daar moes deur
Ek moes my eie lesse leer

Ek kry jou Sondag Pa, wil net weer kom sê
Jy's die coolste pa wat 'n girl kan hê, yeah, yeah, ja

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil

Vandag wil ek net dankie sê, ek hoop ek's als wat jy wou hê
Ek bly tog altyd joune Pa maar ek wil hê jy moet weet

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl
En jy kan sê wat jy wil

(Daddy, daddy, jy is na nie waar'ie)
((Jy is na nie waar'ie)

(Jy is na nie waar'ie)

Daddy se girl (Jy is na nie waar'ie)
Daddy se girl (Jy is na nie waar'ie)
Daddy se girl (Jy is na nie waar'ie)

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl (Jy is na nie waar'ie)
En jy kan sê wat jy wil

Daddy se girl
Want ek is daddy se girl, want ek is
Daddy se girl (Jy is na nie waar'ie)
En jy kan sê wat jy wil

(Daddy, daddy, jy is na nie waar'ie)

PUBLISHERS

Lyrics © Anthem Entertainment, SONG SOURCE INC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other