Baby ons kan doen wat jy Wil
Gee dit alles wys my net girl
Baby ons kan doen wat jy Wil
Gee dit alles wys my net girl
Jy weet wat jy doen aan my girl
Ek Wil dit net by jou kry
Voel dit as ons soen dat jy wil
Baby ons kan doen wat jy Wil
Jy weet wat jy doen aan my girl
Ek Wil dit net by jou kry
Voel my hart reis, want jys bo op my
Voel hoe jou jou lyf styf teen myne vryf,ja jou lyf styf teen myne vryf,ja
Jou lyf styf teen myne vryf

Baby girl ons kan doen wat jy Wil
Voel jou lyf teen myne Soos whoa
Klaar tipsy ek kort nou net jou
Dis hoe jy my by jou Wil hou
Ek zone uit, bottel na bottle
Kyk vir my, ja my hart wat net reis
Dis adventurous baby ek love die taste
Daars nie iets anders wat die feeling replace
Jy gee die excitement no matter the place
Ja vanaand is dit net ek en jy
Jyt Die heel aand tyd, ja die heel aand tyd
Ja baby Vir jou is my klere Al uit
Jy weet wat jy doen aan my, jy weet wat jy doen aan my
Baby ons kan doen wat jy Wil ek het die heel and tyd
Gee dit alles wys my net girl
Voel my hart reis, want jys bo op my
Voel hoe jou jou lyf styf teen myne vryf,ja jou lyf styf teen myne vryf, ja
Jou lyf styf teen myne vryf
Voel my hart reis, want jys bo op my
Voel hoe jou jou lyf styf teen myne vryf,ja jou lyf styf teen myne vryf,ja
Jou lyf styf teen myne vryf X2
Jy weet wat jy doen aan my girl
Ek Wil dit net by jou kry
Voel dit as ons soen dat jy Wil