LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Party Stereo (feat. Frans Van Staden)

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek het al hard geval
Ek het die prys betaal
My bloed en sweet het ek geweet waar ek my droom gaan haal
Hard gewerk, Die pad gestap
Links en regs weer rondgeklap
Vergeet daarvan, Beweeg net aan
Die week's verby, let's have some fun
Steek vir ons 'n vuurtjie op
Gooi vir ons 'n stywe dop
Slat die tunes op die stereo
Hier voel ons 'n veer my ou
Gooi jou hande in die lug
Jy kan ook 'n glasie lig
Vat 'n sluk, Moet nie verstuk
Die party gaan nou begin ruk

Here we go, is jy reg my ou
Here we go is jy reg my ou
Gooi jou hande in die lug

Vergeet van alles is hierdie nou
Ons gaan lekker party hou
Komaan Dj speel my song
Uit volle bors sing ek saam
Gooi jou hande in die lug
Jy kan ook jou glasie lug
Vat 'n sluk, moet nie verstuk
Die party het nou begin ruk

Here we go, is jy reg my ou
Here we go is jy reg my ou
Gooi jou hande in die lug

Here we go is jy reg my ou
Gooi jou hande in die lug
Here we go is jy reg my ou

WRITERS

Frans Van Staden

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Substance Use