Is daar nog iets daar buite oor
Gaan ons uit tyd uit hardloop
Voor my vrese kan verdwyn
Ek't het selfs 'n wegsteekplek
Kan jy vir my 'n lift gee
Na die plek waar dit versteke is
My hart's in die donker blou
En my brein is vreesbevang
My voete kan nie grond verlaat
My kop soek die geel en blink
Dis die doel om hier te wees
Ek moet die skip te water laat
Is hierdie dalk hoe dwelms voel
Aan dit wat ek gedoen het
Met my tyd in hierdie plek
Hulle lag vir die pappegaai
Die tyd wat ek spandeer het
Kan jy vir my 'n lift gee
My hart's in die donker blou
En my brein is vreesbevang
My voete kan nie grond verlaat
My kop soek die geel en blink
Dis die doel om hier te wees
Ek moet die skip te water laat