Ek voel dit wanneer ek, laat nag huistoe ry
Of as ek Jazz luister, rondom Kersfees tyd
Ek voel dit wanneer jy, 90s liedjies speel
My hart klop vinniger, my hart klop vinniger
Hy soek vir my, hy soek vir jou
Hy staan, op hoeke van die bord
Hou die tyd dop, alles is verwoes
En die wereld het vergaan
Hou die tyd dop, alles is verwoes
Ek het verlange na die Poorboys aande uit
En music videos na skool op MTV
Hy soek vir my, hy soek vir jou
Hy staan, op hoeke van die bord
Hou die tyd dop, alles is verwoes, ons het grys geword
En die wereld het vergaan
Hou die tyd dop, alles is verwoes
Hou die tyd op, alles is verniet, ons het vry geword
En hou die tyd dop, alles is verniet, ons het vry geword
En die wereld het vergaan