Is dit toe wat ons nodig het?
Kan dit in die verlede sit?
Wie skuld vir wie nog wat?
Is daar 'n skeidsregter wat rekord hou?
Ek's so bly jy het ons gevind
Jy's 'n perd van 'n ander kleur
Sukkel bring samesyn, bring ons bymekaar
En ons kan altyd doen met 'n goeie siel
Om die vyand terug te kry
Onlogika gaan ons redding wees
Wees mens, om hier te wees
Onlogika gaan ons redding wees
Wees mens, om mens te wees
As jy weet wat is goed vir jou
Vat dit dalk met 'n knippie sout
Dit was slim gebou, dalk 'n bietjie vroeg
Op ons swakste het dit gebeur
Op die dag wat ons agter kom
Jy het afgedwaal, jy het lui geword
Maar ons kan altyd doen met 'n goeie siel
Onlogika gaan ons redding wees
Wees mens, om hier te wees
Onlogika gaan ons redding wees
Wees mens, om mens te wees
Die eerste plan was om ons hart te wen
Tot ons goed afhanklik is
Dit is verstaanbaar dat ons dit gebruik
Die klomp verminder ons tot nikswerd nie
Om die vyand terug te kry