LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Slange

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Daar is 'n vluistering, sy was al uitgegooi
Weg van die wolf, hy het jou verlaat
Sal dit jou huistoe bring? Het jy geluk gevind?
Brand hom net hier, Hy verdien die raad

Moet nooit voel dit word hier verwag nie
Realiteit is, almal kan verdwaal

Dit is die torings wat, in die rigting val waar jy eens was vir ons

Ek is die visie van, 'n gedagte wat jou alles kan vertel
Jou kop is sterk maar jy, is 'n prentjie van wat alles kan verdwyn
Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou

Die klomp het klaar besluit, wou nie die kruise dra
Onder die wiel, daar is jy gewaar
Skuldige mense ja, steek weg vir almal daar
Jou dag kom nog hier, dit het klaar gebeur

Moet nooit die krag van wil verlag nie
Mens is van meer gemaak, jy het reg gekies

Dit is die torings wat, in die rigting val waar jy eens was vir ons
Ek is die visie van, 'n gedagte wat jou alles kan vertel
Jou kop is sterk maar jy, is 'n prentjie van wat alles kan verdwyn
Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou

Dit was die moeilikste, dit was die beste ding
Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou
Sal nooit vergete wees, sal nooit dit weer kan doen
Jy weet dit sou kon werk, maar die storie is al klaar geskryf vir jou

WRITERS

Tjaardt Swanepoel, Willem Söhnge

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Substance Use