LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Soet Mooi Niks

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Kan ons net sê vir vanaand
Is die prentjie goed genoeg
Kan ons maak asof ons is
Soos die kinders wat ons was
Sonder al die struikelings
Soos die dronk ou by die kroeg
Wat sy note rond kom waai

Soms kort mens 'n sagte vel
Bou mekaar en breek mekaar
Fluister in my oor soet mooi niks
Kan een mens gelukkig wees?
Luister na die boodskappe
Fluister in my oor soet mooi niks

Jys 'n skone spons vanaand
Ek's die vuil wat jy afhaal
Soos 'n ou kombers kan ek
Nou jou hart kom warm maak

Ek voel nes 'n rot vandag
In 'n wedloop vir geluk
Gaan ons binnekort ophou
Ek is moeg en dun geloop
En my rug is krom gedraai

Goeie mense kan ook breek
Dis 'n kras realiteit
Tot die oorlog eendag ophou
Kan jy my vertrou

Soms kort mens 'n sagte vel
Bou mekaar en breek mekaar
Fluister in my oor soet mooi niks
Kan een mens gelukkig wees?
Luister na die boodskappe
Fluister in my oor soet mooi niks

WRITERS

Willem Söhnge

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

None