LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Vreemd

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hy is die jagter se vennoot
'n Valse dokter, net 'n naam
Groter vriende kringe bou
Dis wat jy kry as jy bederf

Kan die fokus gou verloor
Dis dikwels stres-verwante las
Daarvoor sal ons altyd kom
Om die waarheid uit te deel

'n Mond wat loop soos 'n rivier
'n Mooi goedhartige gedrog
Jy's te vreemd om hier te wees
Te uniek om dood te gaan

Styl wat smag na advies
'n Soektog na die regte lig
Jy's te vreemd om hier te leef
Te uniek om dood te gaan

Verworwe smaak is klein gestel
As smaak jou het, is jy gevat
Mens kan probeer om weg te bly
Mens kan die telefoon vermy

'n Kampioen van mannekrag
Die een wat altyd sal verskyn
Mens kan probeer om nie te lief
Jy kan probeer om goed te doen

'n Mond wat loop soos 'n rivier
'n Mooi goedhartige gedrog
Jy's te vreemd om hier te wees
Te uniek om dood te gaan

Styl wat smag na advies
'n Soektog na die regte lig
Jy's te vreemd om hier te leef
Te uniek om dood te gaan

Daar gaan hy, een van God se eie prototipes
'n Tipe kragtige mutant wat nooit eers vir
Massa-produksie oorweeg was nie

Fear and loathing in Pretoria

WRITERS

Willem Söhnge

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup Icon
Theme

Religion