Want Ek het Al baie veloor
En ek het niks van daai fake
Staan wyd of staan by of gee Space
Is way back uit die donker uit
Vir baie n pil om te sluk.
Vir baie is dit ook moeilik.
Vir baie n pil om te sluk.
Vir baie is dit ook moeilik.
Julle gee my fokkool plaki
Moux is op target Want Moux het die Passie
M is vir die Mill B is vir die Bill
Treat die game Soos n Jungle yeh yeh
Die voedsel kettang is belangrik
Want Ek het Al baie veloor
En ek het niks van daai fake
Staan wyd of staan by of gee Space
Is way back uit die donker uit
Staan wyd of staan by of gee Space
Is way back uit die donker uit
Raak so wys! Hier is van dai big things
Raak so wys! Hier is van dai big things
Raak so wys! Hier is van dai big things