Ek kan dit voel as ons soen
Jy gee my hart weer die groove
Ek hoef glad nie te soek nie want jy
Ek weet presies wat ek wil hê
Ek kan die lewe sonder jou nie leef nie
Ons het nie als nie maar vir my is dit perfek
'N liefdesverhaal wat ek skryf
Want ek is te lief vir haar
Om haar te wys ek sal nie laat gaan
Ons skryf hierdie storie nou saam
Net 'n dankie vir hoe sy my hart dra
In die moeilike tye my bystaan
Eks verlief en ek like hoe jy my laat voel
En ek weet ons is bedoel ja
Ek kan dit voel as ons soen
Jy gee my hart weer die groove
Ek hoef glad nie te soek nie want jy
Ek kan dit voel as ons soen
Jy gee my hart weer die groove
Ek hoef glad nie te soek nie want jy
Ek weet presies wat ek wil hê
Ek kan die lewe sonder jou nie leef nie
Ons het nie als nie maar vir my is dit perfek
Ek kan dit voel as ons soen
Jy gee my hart weer die groove
Ek hoef glad nie te soek nie want jy