Soos die eenvoud van die nag
Trane van jou lag vertel my jy's bereid om
Jou hart op die spel te plaas
Te dobbel met jou emosies
En jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
Is jy gereed vir die waarheid?
Dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
Oor 'n paar lewens alreeds
Is jy gereed vir die waarheid
Dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
En jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
Is jy gereed vir die waarheid?
En jy glo alles want dis wat jy wil hoor my nou mooi
Is jy gereed vir die waarheid?
Dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
WRITERS
Benjamin De Jager, Hein Kruger, Marthinus Bosch, Ruan Kruger