Ek dink dis hoogtyd dat ek en jy hierdie uitpraat
Ek is moeg om te wonder wat môre gaan bring
Want ek wil nie jou tyd mors nie
Ek's klaar met my kanse verloor
Te veel keer het ek gesit en gewag vir 'n beter
'n Mooier lewensdag waar alles
Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is
Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is
Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is
Jy gee my nog 'n kans om myself
Te wees in die wêreld waar ek
So stukkend en gebroke is
WRITERS
Benjamin De Jager, Hein Kruger, Marthinus Bosch, Ruan Kruger