‘n Standbeeld in die middel van nêrens
Oprig vir ‘n held van êrens
Om te wys dat daar iets nog oor is
Wat dit die moeite werd maak om nou
En in my diepste wense staan Nelson se leuse
Vir dit wat goed en reg is
Sonder dat daar bloed moet vloei
Jy moet net bereid wees om gewond te word
Die pyn en lyding waardeur
‘n Groot van sy lewe is gesteel
Maar dit keer hom steeds nie
Om uit te stap met liefde
In die lug leef hy sy leuse
Vir dit wat goed en reg is
Sonder dat daar bloed moet vloei
Jy moet net bereid wees om gewond te word
Vir dit wat goed en reg is
Sonder dat daar bloed moet vloei
Jy moet net bereid wees om gewond te word
It should, in actual fact
Who have resisted oppression
Jou vinger afdruk is op my hart
In South Africa is rich with histories of heroes and heroines
WRITERS
Benjamin De Jager, Hein Kruger, Marthinus Bosch, Ruan Kruger