Ek wil in jou arms in die rondte swaai
O ek wil met jou in my lewe leef
O ek maak foute nou (Lewe Leef)
O ek maak foute nou (Lewe Leef)
Die bruidegom is al gereed
Die bruid sukkel met haar eed
Die huwelik gaan steeds begin
Die dansbaan word geopen deur jou
Die dansbaan word geopen deur jou
Hier's ek nou weer alweer
Ek wil in jou arms in die rondte swaai?
Ek wil met jou in my lewe leef
Hier's ek nou weer alweer