Te sien hoe jy jou lewe weg gooi
Ek het nie al die antwoorde nie
Maar ek is bereid om te luister
Ek weet hoe dit is om kwaad te wees
Vir God, die Kerk, en almal wat
Ek weet ek hoe dit is om Sy hand te voel
(Ek weet hoe dit voel om)
(Ek weet hoe dit voel om)
(Ek weet hoe dit voel om)
(Ek weet hoe dit voel om)
WRITERS
BOUWER BOSCH, HEIN KRUGER, RUAN KRUGER, BENJAMIN DE JAGER