LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Langpad Na Die Hemel

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Het nou net die nuus gehoor
Waar lê die woorde
Warm Saterdagaand
Selfs die koue Suidoosterwind
Fluister jou naam
'N woedende vuur van die rypste pyn
Bars uit my lyf tot by die hemel
Skielike skok teen my bors
Versmoor my wese sonder hande
Tussen seer en verbeel
My lief laat staan my trane
Hoe nou my lief
Die hele wêreld het gaan stilstaan
Hoe nou my lief
Waar gaan my liefde vir jou nou
Dis 'n langpad van die hemel af
My voete oppie koue teerpad
Ver in die hemel se vrede
Vir ewig en altyd
Jy lewe
Dis 'n langpad na die hemel
Vir die heel eerste keer besef ek weer
Dat tyd nooit terug sal staan vir 'n mens nie
En oor ons laaste goodbye
Was dit alles genoeg of regret
Alles is anders
Hoe nou my lief
Die hele wêreld het gaan stilstaan
Hoe nou my lief
Waar gaan my liefde vir jou nou
Dis 'n langpad van die hemel af
My voete oppie koue teerpad
Ver in die hemel se vrede
Vir ewig en altyd
Jy lewe
Dis 'n langpad na die hemel
Vir die heel eerste keer
Veg ek teen donderweer
Besef ek net weer
Tyd staan stil vir niemand
En vir die tweede keer
Slaan die donderweer weer
Besef ek net weer
Tyd staan stil vir niemand
Was ons laaste goodbye genoeg
Tyd staan stil vir niemand
Was ons laaste goodbye
Hoe nou my lief
Die hele wêreld het gaan stilstaan
Hoe nou my lief
Waar gaan my liefde vir jou nou
Dis 'n langpad van die hemel af
My voete oppie koue teerpad
Ver in die hemel se vrede
Vir ewig en altyd
Jy lewe
Dis 'n langpad na die hemel
Dis 'n langpad na die hemel
Langpad na die hemel

WRITERS

Adolf Vorster, Tarryn Lamb

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Sadness

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

None

From This Artist