Vier woorde jy kry en verloor dit, ek’s lief vir jou
Jy’t gese dis vir ewig maar waar is jy nou?
Hoe jy haar hande vat in joune
En nie meer aan my dink nie
As wat ek hoor hoe julle sê
Dat jy virewig saam vir wees
En niemand anders reg was nie
Ek’s lief vir jou (Ek’s lief vir jou)
Maar ek wonder waar is dit nou (Vier woorde)
Ek’s lief vir jou (Ek’s lief vir jou)
Jy’t gesê dis vir ewig maar waar is jy nou?
As wat ek dit vir jou moet sê
Hoe ek nog elke dag bly dink
Dat ons 'n lewe saam kon hê
As om weg te loop van jou
As wat ek op staan in die oggend
En moet soek en roep na jou
Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou)
Maar ek wonder waar is dit nou (Vier woorde)
Vier woorde wat jy my belowe
Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou)
Maar ek wonder waar is dit nou
Vier woorde wat jy my belowe
Ek's lief vir jou (Ek's lief vir jou)