Want daai is net 'n phase om jou te wys
Om jouself te kan maak werk
Die opstand gaan jou opvat
En jou opmaak en jy mag brag
Tewyl jy kom waar jy wil wees
Because jy weet waar jy wil wees
En jy gan gaan tot die extreme
Hou jou planne vir jouself, bra
En doen it vir jouself, bra
Ek wil myslef kan protect
'N Struikelblok wat in my pad staan
Bly 'n struikelblok wat ek aanvat
Struikelblokke, struikelblokke
'N Struikelblok wat in my pad staan
Bly 'n struikelblok wat ek aanvat
Struikelblokke, struikelblokke
Struikelblokke, struikelblokke
Struikelblokke, struikelblokke
Kan ook jou motivation wees
Aan die einde van die dag
Wat jy preach moet jy practice
En dan 'n ander ding doen nie
Moenie 'n klomp goed kwytraaak
Wat jy glad nie bedoel nie
En wat jy glad nie eers voel nie
Okay, wees real met jouself
En jou reaksie gaan saak maak
Wat gaan joune wees, chom?
Moet ook nie bang wees vir die changes
het ek seker op myself gebring
Dat ek nou nog op die aarde is
Die music het homself verbind
'N Struikelblok wat in my pad staan
Bly 'n struikelblok wat ek aanvat
Struikelblokke, struikelblokke
'N Struikelblok wat in my pad staan
Bly 'n struikelblok wat ek aanvat
Struikelblokke, struikelblokke
Struikelblokke, struikelblokke
Struikelblokke, struikelblokke