LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Chill Jou Guava

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Frikkie dis al twaalf-uur wanneer gaan jy braai die mense wag vir hulle vleis en aartappel-slaai
Ja ja ek gaan nou nou die vleis op sit

Frikkie
Met wie's jy getroud, met jou pelle of met my
Jy gaan moeilikheid kry

Frikkie, my ma het my gewaarsku teen jou
Jou blêrrie hooligan
Susan
Chill jou guava

Susan
Chill jou guava

Frikkie jou blêrrie hooligan
Sit jy nou net jou voete by hierdie deur uit, ek belowe jou Frikkie
As jy terug kom gaan jy deur jou ribbes kyk

Ag Susan
Al hoekom jy saam jou pelle uitgaan is om jong poppies te chaaf
Jy gaan moeilikheid kry

Frikkie, jy het 'n half-uur om by hierdie huis uit te kom
Anders slaap jy vanaand buite by die hond
Frikkie, die toilet lek nogsteeds, hy gaan nie homself reg maak nie

Frikkie, sit jy nogsteeds by die bar, jy vat nou te lank
Vanaand meneertjie slaap jy op die bank, Frikkie jy gaan moeilikheid kry

Ag Susan al wat jy kan doen is kla en kerm
Met wie's jy getroud, met jou pelle of met my
Ag Susan net nog enetjie

Frikkie het jy die donnerse tyd gesien, dis een-uur, laaste enetjie my gat
Ek hoop daai brannewyn proe beter as ek, ek is gatvol slaap in jou bakkie
Ek sluit hierdie hek, is dit nou die tyd om by die huis te kom laaste enetjie my gat
Susan
Chill jou guava

Susan
Chill jou guava

Susan
Chill jou guava

WRITERS

Ty Ramsay

PUBLISHERS

Lyrics © Kobalt Music Publishing Ltd.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other