LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Ringe En Kringe

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
By die grys groen water lê daar ringe en kringe van waters wat maal en draai na herineringe
‘n Ou huis met klippie van gedagtes wat verlate is, die windmeul se swaai, dit onsigbaar kan verraai

Kom staan dan vanaand by die ou meul se dans
Waar die rooi son verdwyn
Kom staan langs my dan, laat jou oë weer skyn
Draai nog eenmaal vanaand
Ja vanaand, voor jy verdwyn

Kom staan dan vanaand by die ou meul se dans
Waar die rooi son verdwyn
Kom staan langs my dan, laat jou oë weer skyn
Draai nog eenmaal vanaand
Ja vanaand, voor jy verdwyn

‘n Ou vuur wat flikker van gedaantes wat verbrand is
Die bergstroom sy pad soek soos die laaste sin van die Groot Boek
By die blou skemer lig draai daar ringe aan haar vingers
Van gedagtes van gister en kringe van herineringe

Kom staan dan vanaand by die ou meul se dans
Waar die rooi son verdwyn
Kom staan langs my dan, laat jou oë weer skyn
Draai nog eenmaal vanaand
Ja vanaand, voor jy verdwyn

Kom staan dan vanaand by die ou meul se dans
Waar die rooi son verdwyn
Ja vanaand, voor jy verdwyn
Ja vanaand, voor jy verdwyn

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

From This Artist