Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
Dit was 'n mooie aand een September maand
Daar het ek jou gevra om my ring te dra
Jy was die een vir my jou liefde kon ek kry
Jy het beloof aan my om getrou te bly
Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
En stap ons daar verby kan ons onthou
Die tyd nie so lank gelede
Daar het ek jou gevra om my ring te dra
Jy was die een vir my jou liefde kon ek kry
Jy het beloof aan my om getrou te bly
Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar
Al word ons (Al word ons)
'n Honderd jaar ('n Honderd jaar)
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons (Al word ons)
'n Honderd jaar ('n Honderd jaar)
Al word ons 'n honderd jaar
Sal ons liefde steeds bly staan
Al word ons 'n honderd jaar