Staar by my karvenster uit en wys my middelvinger
Jy was altyd daar om my vuil uit te kyk, nou bly jy in Silver Lakes
Ek weet almal hey hey, nou dat jy 'n naam kry, maar ek dink dis kind of gay
En ek dink jys heeltemal te poppie-populer vir my
Ek sou al my geld spandeer op jou, maar jy blok my nommer
Jy weet ek sou jou bel, maar jy't 'n ou
Ek weet jy het van my vergeet en jy't seker aanbeweeg
Ek was net net jou komkommer
Ja, ek het net gewonder, was ek net jou komkommer?
Ek hoor dit gaan nou baie goed, ek hoor jy chill in Hazelwood
Dink jy nog aan my, of is ek net 'n awkward topic by die huis?
Nou speel ek op die radio, jy weet die liedjie gaan oor jou
Ek hoop jy kom daardeur, maar ek hoop ook vir verkeer, ons was ook al hierdeur
Ek sou al my geld spandeer op jou, maar jy blok my nommer
Jy weet ek sou jou bel, maar jy't 'n ou
Ek weet jy het van my vergeet, en jy't seker aanbeweeg
Ek was net net jou komkommer
Was ek net jou komkommer?