Ek beweeg, jy beweeg, ons beweeg vreemd
Ek beweeg, jy beweeg, ons beweeg vreemd
Ek's Van Straten and I'm gonna please ya
Shake jou lyf Colo Terrorita
Ek dink my hart is in Havana oh na na na
Onthou jy daai song Despacito
Alles dinge wat my laat dink aan jou
Tu cuerpo me derrite y me vuelve un poco loco
Met jou aan my sy dan is alles ok baby
Sy is my mammacita sy gee vir my tequilla
Palalapa pala palalapa ohh
Sy is my mammacita sy gee vir my tequilla
Ek beweeg, jy beweeg, ons beweeg vreemd
Ek beweeg, jy beweeg, ons beweeg vreemd
Hori girl wat ek gaan doen is sell my bike
And then I'm gonna hop up on a plane and fly
Private jet ticket to Spain vir my
Sy sokkie nie en ek ken dit nie
Maar jinne jinne jinne sy's die ene die
Wat gaan my mamma dink van my Señorita
Too late ek's op die jet, met n Latina
Met jou aan my sy dan is alles ok baby
Sy is my mammacita sy gee vir my tequilla
Palalapa pala palalapa ohh
Sy is my mammacita sy gee vir my tequilla
Ons beweeg vreeeeeeeeeeeeeeeeeeeeemd
Ek sien dit in jou (skud jou skaduwee)
Shake shake shake (skud jou skaduwee)