LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Gebreek

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek is bang vir die dood
Ek's bang vir die pad
My jongerself het dit als ontken

Gekraakte spieël my tyd genoot
My God my God
Ek's totaal verlaat

Wie se jy is ek?
Waarheen kan ek gaan?
Wie dink ek is jy?
Waarheen sal ek gaan?

Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Ek het die land verlaat
Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Alles verlaat

Jy is kompleks
Ek kan nie verstaan
Tog nooi jy my in, in jou bestaan

Uit die oog
Uit die hart
Is dit enigsins waar

Wie se jy is ek?
Waarheen kan ek gaan?
Wie dink ek is jy?
Waarheen sal ek gaan?

Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Ek het die land verlaat
Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Alles verlaat

Jy is wie jy is
Nie wie ek dink jy is
Want ek is wie jy sê
Al wil ek dit nie hê
Jy is wie jy is
Nie wie ek dink jy is
Want ek is wie jy sê
Al wil ek dit nie hê

Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Ek het die land verlaat
Ek is gebreek
Heeltemaal gebreek
Ek het sig verloor
Alles verlaat

WRITERS

Helmut Meijer, Jandré Viljoen, Werner Carstens

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other