LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Koppie Koffie

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek skryf 'n lied
As ek kyk in jou oë
Het vergeet
Toe laat jy my in liefde glo
Sal jou dra tot die einde van dae
Dis my belofte
Wat ek aan jou maak
Ek wil jou oggend koppie koffie vir jou wees
Na jou kyk as ons slaaptyd bybel lees
Wil by jou op die hoogste berg staan
En in die storm see kom haal
My pop
By jou is ek kaal
As jy kyk
Kyk jy anders na my
Nie hoe die wereld sien
Jou oë kan getuig
Sonder jou
Is my asem vlak
En vir jou kan ek net op my knee sak
Ek wil jou oggend koppie koffie vir jou wees
Na jou kyk as ons slaaptyd bybel lees
Wil by jou op die hoogste berg staan
En in die storm see kom haal
My pop
By jou is ek kaal
En ek belowe ek belowe ek gaan fight
Kan nie belowe nie belowe ons gaan nie
En ek belowe ek belowe ek gaan klou
Ek wil jou elke liewe aand vashou
Ek wil jou oggend koppie koffie vir jou wees
Na jou kyk as ons slaaptyd bybel lees
Wil by jou op die hoogste berg staan
En in die storm see kom haal
My pop
By jou is ek kaal
My pop
By jou is ek kaal

WRITERS

WIllem Nel

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Abuse and Violence