LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Soveel Vrae

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Hoekom is jy nie al waaraan ek dink nie?
Hoekom staan my wêreld nie stil nie?
Sê my van jou liefde so ongewoon.
Hoe het dit al's gebeur?
Waar het dit al's begin?
Hoe het jy in my hart gekruip?
Kom sê my van jou liefde so ongewoon.
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
As die son dan klaar is vir die dag
En die maan sê vir ons di's nag
Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie
Hoe het dit al's gebeur?
Waar het dit al's begin?
Hoe het jy in my hart gekruip?
Kom sê my jou liefde so ongewoon.
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
Dis'ie moeilik om te dink'ie
Nee ek hoor nie 'n koor nie
Daar's geen viool nie
Geen muisneste in my kop nie
As die son dan klaar is vir die dag
En die maan sê vir ons di's nag
Dan weet ek my hartjie het 'n ware maaitjie

WRITERS

LUYANDA MADOPE, TLALE MAKHENE, ZARCIA ZACHEUS

PUBLISHERS

Lyrics © O/B/O DistroKid

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

LyricIQ Analysis

Top Emotion

Enjoyment

Sentiment
Thumbsup IconThumbsup Icon
Theme

Coarse Language