LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

Sy Heel Beste

•

1982

Boy Van Die Suburbs

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000cc brul deur die lug

Hy luister na Elvis en die hartseer sonskynsusters
Sussie speel ook saam op die Hawaiian-kitaar
Kabouter by die voorhek en 'n vistenk in die sitvertrek
Taai ding langs die sifdeur wat die goggas laat vrek

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Die eendjies in 'n ry langs die Tretchikoff skildery
Wat is 'n huis sonder my moeder, sê hy
Elke huis het sy kruis met 'n bier in die regter vuis
Hy ken die lewe en hy is wêreld wys

Oor 'n boomtak in die straat hang sy motorenjien Sondag laat
Sussie help hom ok in haar krippellie mini rok
Oor die dash board foeie grasperk en agter is 'n groot wit vlek
GTWZ opge-tune vir Sondag pret

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Saterdagmiddag tot diep, laat ná die middagnag
Skoffel hy en Poppie by Blapsfontein
Sy's Cherry en Baby, sy's syne en sy's lief vir hom
Agter op die saal kan die wêreld maar kom

Hy's gebou soos 'n droom en sy spiere rol en blink
Tatoe op die bors van 'n groot skip wat sink
En boy van die suburbs fancy Poppie de Jaer
En boy van die suburbs speel true love met haar

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Die engeltjies bo, het 'n lag in hul oë want hul weet en waardeer sy waarde
Hmm, hul weet hy's die sout van die aarde

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Boy van die suburbs
Boy van die suburbs
Boy van die suburbs, gaan die ysterperd slaat

Gaan die ysterperd slaat
Gaan die ysterperd slaat

WRITERS

ANTON GOOSEN

PUBLISHERS

Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

Sy Heel Beste

1982

01

Bosveldbul

Anton Goosen

02

Boy Van Die Suburbs

Anton Goosen

03

Honkie Tonk Donkie

Anton Goosen

04

Mart Van Okakanjeberg

Anton Goosen

05

Hoekie Vir Eensames

Anton Goosen

06

Blommetjie Gedenk Aan My

Anton Goosen

07

Ruby Bybie

Anton Goosen

08

Dik Zol

Anton Goosen

09

'N Brief Vir Simone

Anton Goosen

10

Die Kaap Is Weer Hollands

Anton Goosen

11

Jy's 'n Lady

Anton Goosen

12

Om Te Breyten

Anton Goosen

13

Welkom In My Kaia

Anton Goosen

14

Ouma Se Warm Kombuis

Anton Goosen

15

Lucy Jennifer Jefferson

Anton Goosen

16

Josie-Josie

Anton Goosen

17

Trompie

Anton Goosen

18

Songololo

Anton Goosen

19

Danser

Anton Goosen

20

Joubert Park

Anton Goosen

21

Madjat

Anton Goosen

22

Vra Vir Ena (Se Boereraat)

Anton Goosen

23

Boude / Anna Jordaan

Anton Goosen

24

Jors Troelie

Anton Goosen

25

Kruidjie Roer My Nie

Anton Goosen, Steve Hofmeyr

26

Deurdruk Dag Toe

Anton Goosen

27

Hei Hei Klein Katryntjie

Anton Goosen

28

Jy En Ek En Ons Se Onstwee

Anton Goosen

29

Die Mense Wat Ek Liefhet

Anton Goosen

30

Waterblommetjies

Anton Goosen

31

1980 Boereblues In G#1

Anton Goosen

32

By Die Opsitkers

Anton Goosen

From This Artist