LyricFind Logo
LyricFind Logo
Profile image icon
Lyric cover art

padkos

•

2017

Diep Blou See

Apple Music logo
Deezer logo
Spotify logo
Lyrics
Ek het 'n boomhuis by die diep blou see
Ek het 'n liefde wat my vreugde gee
En nat's die honne wat die werf besnuif
Die bye wat die laventel in die tuin bestuif

Soggens kom die sontjie
Oor Duineveldberg gereis, saans is hy granaat wat oor die wes water bloei
Sy stroms uitbreek
Oor die hawemure loei gaan die dolosse keer dat hy met die vrede stoei

Diep blou see, onder by die diep blou see
Ek sit als en dophou uit my boomhuis by die see
Diep blou see, onder by die diep blou see
Maar soms sit ek net en luister na die klanke wat hy gee
Soms sit ek net en luister na die diep blou see

Mossels op die plaat, snoek en galjoen
Die Gansbaai wiele soos hulle die perlemoen noem
Noorkapper walvis wat sy stert so slaan
Witdoodhaai as jy na Duierseiland gaan

Die vuurtoring waarsku dis op rots gebou
Om jou veilig in die donker op koers te hou
Haweliggies flikker een rooi en een groen
Saans as jy jou geliefde goeienag soen

Diep blou see, onder by die diep blou see
Ek sit als en dophou uit my boomhuis by die see
Diep blou see, onder by die diep blou see
Maar soms sit ek net en luister na die klanke wat hy gee
Soms sit ek net en luister na die diep blou see

Diep blou see, onder by die diep blou see
Ek sit als en dophou uit my boomhuis by die see
Diep blou see, onder by die diep blou see
Maar soms sit ek net en luister na die klanke wat hy gee
Soms sit ek net en luister na die diep blou see

WRITERS

Anton Goosen

PUBLISHERS

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC

Share icon and text

Share


See A Problem With Something?

Lyrics

Other

More From This Album

Lyric cover art

padkos

2017

01

Diep Blou See

Anton Goosen

02

‘n Pawpaw Vir My Darling (Temalied)

Anton Goosen

03

Scotty Smith (Poliesman Kan My Nie Vang Nie)

Anton Goosen

04

Ou Blou Geroeste Kruiwa

Anton Goosen

05

Perlemoentjie

Anton Goosen

06

Sagte Kaapse Reën

Anton Goosen

07

Die Uilvrou Van Nieu Bethesda

Anton Goosen

08

Die Bulldozers Galop

Anton Goosen

09

Hy Was ‘n Goeie Vriend Van My (Ode Aan Ollie Viljoen)

Anton Goosen

10

Innie Tsitsikamma (Plek Van Baie Water)

Anton Goosen

11

Beestepote

Anton Goosen

12

Doekvoet Vlieg Die Bonny Bonny Skye

Anton Goosen

13

Werk (Tot Die Sand Alles Uit Die Uurglas Gly)

Anton Goosen

14

Mzansi (Word Vervolg)

Anton Goosen

From This Artist